Bruidjie Bridal Boutique

Custom Japonne

Satyn japonne met custom naam of bewoording.

Beskikbare Kleure: Olive Green, Swart, Burgundy, Champagne, Wit, Dusty Pienk, Burnt Orange

*Beskikbaar op bestelling van 2-3 weke.

Jy hoef nie nou jou ontwerp te kies nie – alle custom ontwerpe sal nĆ” betaling met jou gefinaliseer word.

R299.00

Kode POS035 Kategorieƫ ,
afAfrikaans