Bruidjie Bridal Boutique

Ons dienste

Trourokke

Van tweedehandse trourokke tot ons eie Bruidjie trourok-reeks wat uit die boks bestel word volgens jou mates; bied ons beide koop en huuropsies om jou begroting te pas!

Bykomstighede

Alle bruidsbykomstighede soos skoene, veils, kousbande, oorbelle, hangertjies, armbande, haarstukke. Ons bied ook 'n versameling Bruidsmeisie-rokke; beide koop en huur!

Pop-Up-Shop

'n Oulike afdeling in ons Bruidswinkel vir al die super cute bruidsitems! Van Pêrel Denim Baadjies, tot Lingerie, Bruidskostuums, oulike geskenkies en selfs 'n hele paar items vir die manne ook!

afAfrikaans