Troubeplanner
Jou nuwe beste vriendin in boekvorm!
Ons eie BRUIDJIE inklusiewe trougids met liefde ontwerp en saamgestel deur die stigter van Tweedehandse Bruidjie & Bruidjie Bruidswinkel; wat jou uit haar eie ondervinding deur elke fase van beplanning neem!
Wat jy kan verwag:
-
- A4 grootte met ‘n luukse hardeband
- 130 bladsye in volkleur ontwerp – pienk is altyd prettig!
- Ringband met kwaliteit 130gsm papier
- ‘n BRUIDJIE-Troubeplanner Pen
- 200 Pienk Sticky-Tabs
Wat is dan binne-in ons Troubeplanner?
-
- Waar om te begin, begrotings & inspirasie
- Kalender, belangrike afsprake & betalings
- Gastebeplanning & tafelplasings
- Venue, fotograwe, blomme, dekor, trourok & meer
- Die troudag self – tydlyne, paklyste & laaste to-do’s
- … En nog meer!
R499.00 Oorspronklike prys was: R499.00.R450.00Huidige prys is: R450.00.
Kode
TB001
Kategorieë Beplanner, For The Bride, Pop-Up Shop, Pretty things!









