Bride Bridal Boutique

Troubeplanner

Jou nuwe beste vriendin in boekvorm!

Ons eie BRUIDJIE inklusiewe trougids met liefde ontwerp en saamgestel deur die stigter van Tweedehandse Bruidjie & Bride Bridal Shop; wat jou uit haar eie ondervinding deur elke fase van beplanning neem!

Wat jy kan verwag:

    • A4 grootte met ‘n luukse hardeband
    • 130 bladsye in volkleur ontwerp – pienk is altyd prettig!
    • Ringband met kwaliteit 130gsm papier
    • ‘n BRUIDJIE-Troubeplanner Pen
    • 200 Pienk Sticky-Tabs

Wat is dan binne-in ons Troubeplanner?

    • Waar om te begin, begrotings & inspirasie
    • Kalender, belangrike afsprake & betalings
    • Gastebeplanning & tafelplasings
    • Venue, fotograwe, blomme, dekor, trourok & meer
    • Die troudag self – tydlyne, paklyste & laaste to-do’s
    • … En nog meer!

Original price was: R499.00.Current price is: R450.00.

Code TB001 Categories , , ,
en_ZAEnglish