Couple Sneakers
Couple Sneakers met Custom Naam en Datum aan die buite kant van elke tekkie.
Prys sluit in:
- 1x paar vir HAAR (Size 4 tot 8)
- 1x paar vir HOM (Size 6 tot 11)
*Beskikbaar op bestelling van 2-3 weke.
Jy hoef nie nou jou ontwerp te kies nie ā alle custom ontwerpe sal nĆ” betaling met jou gefinaliseer word.
R1,450.00
Kode
Couple-Sneakers
Kategorieƫ For The Bride, For The Men, Pretty things!






