Bruidjie Bridal Boutique

Couple Sneakers

Couple Sneakers met Custom Naam en Datum aan die buite kant van elke tekkie.

Prys sluit in:

  1. 1x paar vir HAAR (Size 4 tot 8)
  2. 1x paar vir HOM (Size 6 tot 11)

*Beskikbaar op bestelling van 2-3 weke.

Jy hoef nie nou jou ontwerp te kies nie – alle custom ontwerpe sal nĆ” betaling met jou gefinaliseer word.

Oorspronklike prys was: R1,598.00.Huidige prys is: R1,298.00.

Kode Couple-Sneakers Kategorieƫ , ,
afAfrikaans